Monday, October 3, 2022

#kykweervrydag Plaas TV 15 – 19 Augustus

Estimated reading time: 2 minutes

Hierdie week het Plaas TV weereens vir interessante kykstof gesorg en vandag is #kykweervrydag. Hier is ʼn opsomming van dié week se episodes:

Vind meer uit oor Antrovet en lewerslak hier.

  • Daarna is Elizabeth Kuhn van Chemuniqué aan die woord. Sy gesels onder andere oor die invloed van pre-partum voeding op die prestasie van ‘n kalf.
  • Die BKB Merino Classic word onder die vaandel van Merino SA aangebied en vind in September by Nampo Kaap plaas. Willie van Heerden van Merino SA sluit by ons aan om hieroor uit te brei.

Lees meer oor laas week se episodes hier.

  • Daarna kuier Sarel Visser van Grovation in die ateljee om oor die 2022 Ag and Food IT Benchmark te gesels.
  • Unparralled expertise came together to address current topics during the recent 57th annual congress of the Grassland Society of Southern Africa. Stay tuned for some insightful discussions with experts on topics like planted pastures, regenerative grazing and locust control.

Did you know that Farm TV has a Facebook page? Visit our page at https://web.facebook.com/PlaasTV/?_rdc=1&_rdr to stay up to date with the latest agricultural news and topics!

Click on the YouTube channel’s link to watch Farm TV’s episodes again: https://www.youtube.com/channel/UC8UyKudlhB1OzbEcSRO1S3A

Farm TV is proudly brought to you by BKB, ABE Biotech, Elanco South Africa, Standard Bank and Jonsson Workwear.

Plaas TV was launched in June 2020 and provides top quality and factually correct agricultural news on its YouTube channel. Click on the link above to check out all the content from coverage of big agricultural shows such as Nampo to the history of Pinotage wine. Plaas TV has the agricultural sector covered!

AFMA skud vere reg vir simposium

Welkom by nog 'n episode van Plaas TV. Ons skop eerste af met 'n...

UFS project steels the wool value chain and rural economy

Estimated reading time: 4 minutes A project by the University of the Free State’s...

UV-projek staal die wolwaardeketting en landelike ekonomie

Estimated reading time: 6 minutes ’n Inisiatief deur die Universiteit van die Vrystaat (UV)...

Die wildsvleisbedryf is aan die woel

Estimated reading time: 7 minutes Wildbedryf Suid-Afrika (WRSA) is versigtig optimisties oor die strategie-ontwerp...