#kykweervrydag Plaas TV 13 – 17 Februarie

Share This Post

Estimated reading time: 2 minutes

Hierdie week het Plaas TV weereens vir interessante kykstof gesorg en vandag is #kykweervrydag. Hier is ’n opsomming van dié week se episodes:

  • Besproeiing speel ’n belangrike rol om die land se voedselsekerheid te verseker, maar besproeiingsboere staar tans ‘n groot krisis in die gesig weens verskeie faktore. Felix Reinders kuier in die Plaas TV-ateljee om oor die impak hiervan te gesels.
  • Uitvoeragente verteenwoordig die produsent en indien regulering nie in plek is nie, kan die pap op die grond val. Francois Knowles van die Landbouprodukte-agenteraad werp lig op dié kwessie.

Lees meer oor laas week se episodes hier.

  • Lumpy skin disease in cattle continues to be of economic importance in South Africa and other sub-Saharan countries as it leads to various production losses. Dr Antoinette van Schalkwyk of the ARC elaborates on this.
  • Die hoenderbedryf slag 24 uur per dag en die impak van beurtkrag het tot ‘n noemenswaardige tekort aan vleis gelei. Talle kitskos-restaurante moes vir ‘n tydperk hul deure sluit. Ons vra vir Izaak Breitenbach van die Suid-Afrikaanse Pluimveevereniging hieroor uit en ander sake wat tans dié bedryf in die nuus hou.

Het jy geweet dat Plaas TV ’n Facebook-blad het? Besoek ons blad by https://web.facebook.com/PlaasTV/?_rdc=1&_rdr om op datum te bly met die jongste landbounuus!

Lees meer oor begin Februarie se episodes hier.

Klik op die YouTube-skakel om Plaas TV-episodes op die Plaas TV-kanaal te kyk: https://www.youtube.com/channel/UC8UyKudlhB1OzbEcSRO1S3A

Plaas TV word met trots deur Elanco South Africa en Jonsson Workwear geborg.

Plaas TV is in Junie 2020 geloods en bied topgehalte en feitlik korrekte landbounuus op sy YouTube-kanaal. Volg die skakel om na die afgelope twee jaar se inhoud te kyk, asook ons ander nuusdekking. Van landbouskoue tot die geskiedenis van Pinotage-wyn, ons dek alle landbousektore se nuus.

Related Posts

Weeklikse rooivleispryse / Weekly meat prices

Estimated reading time: 5 minutes Plaashekpryse/Farm gate prices Die jongste vleispryse...

SA goat breeds suit the Zimbabwean landscape

Estimated reading time: 7 minutes Pathisani Ncube has a...

Weeklikse weer met Johan van den Berg

Estimated reading time: 4 minutes Johan van den Berg is...

Domestic pork industry carcass price statistics – Week 35 of 2024

The weekly pork carcass prices are brought to you...

The South African rabbit meat industry in the spotlight

Estimated reading time: 7 minutes Rabbit meat is not...

Ankole embryos sell for record price in South Africa

The South African record price for embryos sold was...