Estimated reading time: 2 minutes
Hierdie week het Plaas TV weereens vir interessante kykstof gesorg en vandag is #kykweervrydag. Hier is ʼn opsomming van dié week se episodes:
- ‘n Kalf is uiters vatbaar vir siektes op ‘n plaas, daarom moet boere deurlopend op die bestuur van kalfgesondheid fokus. Elizabeth Kuhn van Chemuniqué het raad in vandag se episode van Plaas TV.
Lees meer oor laas week se episodes hier.
- Nutribase is ‘n verskaffer en verspreider van voerbymiddels vir die veevoerbedryf. Hulle verskaf en versprei ook kuilvoerinokulante in Suid-Afrika. Jaco Faasen brei uit oor hulle betrokkenheid by die 2022 Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkompetisie.
- Pannar Seed is a well-known seed supplier in the agricultural industry, and is also known for its maize, sorghum and oats cultivars used in silage production. Grant Pringle elaborates on their involvement in this year’s Santam Agriculture National Silage competition.
Read more about the episodes of the beginning of September here.
- Daarna kuier Alwyn Kraamwinkel in die ateljee. Hy brei uit oor hoe die landskap van die Suid-Afrikaanse suiwelbedryf tans in die kleinhandel vertoon.
Vind meer oor Wolvaardt Boerdery uit hier.
Het jy geweet dat Plaas TV ‘n Facebook-blad het? Besoek ons blad by https://web.facebook.com/PlaasTV/?_rdc=1&_rdr om op datum te bly met die jongste landbounuus!
Klik op die YouTube-skakel om die episodes op die kanaal te kyk: https://www.youtube.com/channel/UC8UyKudlhB1OzbEcSRO1S3A
Plaas TV word met trots geborg deur BKB, ABE Biotech, Elanco South Africa, Standard Bank en Jonsson Workwear.
Plaas TV is in Junie 2020 geloods en bied topgehalte en feitlik korrekte landbounuus op sy YouTube kanaal. Volg die skakel bo om die afgelope twee jaar se inhoud te sien asook te sien hoe wyd die nuusdekking is. Van landbouskoue tot die geskiedenis van Pinotage wyn, Plaas TV dek alle landbou sektore se nuus.