#kykweervrydag Plaas TV 10 Julie – 14 Julie 2023

Hierdie week het Plaas TV weereens vir interessante kykstof gesorg en vandag is #kykweervrydag. Hier is ’n opsomming van dié week se episodes:

  • Die Brangus is ‘n baie gewilde ras onder kommersiële telers en groei steeds in gewildheid. In vandag se aflewering van Plaas TV gaan ons meer uitvind oor dié ras en hoe dit by ‘n ekonomiese boerdery inskakel.
  • Pioneer is een van die borge vir die Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkompetisie. Plaas TV het onlangs by De Bruyn Myburgh gaan aanklop om oor die eienskappe van ‘n goeie kuilvoerkultivar te gesels, asook waarom Pioneer waarde heg aan sy betrokkenheid by dié kompetisie.
  • Met nuwe reëls in plek wat veeartsverpleegsters toelaat om nou ‘n eie praktyk te begin, het die vereniging ook besluit om ‘n splinternuwe baadjie aan te trek. Sr Reinette Ludicke gesels met Plaas TV-kykers hieroor.
  • ’n Hoenderboerdery verg fyn beplanning. Carin Venter het op die plaas Nuwefontein in Jansenville by Noorsveld Chickens gaan aanklop. Daar het sy vir Janine dos Santos ontmoet en meer insig gekry oor hoekom hierdie handelsnaam so bekend is in die Oos-Kaap.
  • It is #ResearchFriday which means it is time to once again become acquainted with the research projects conducted by the team at the Agricultural Research Council. This week we visit the ARC-Small Grain Institute campus in Bethlehem to learn more about their work.

Farm TV is proudly brought to you by Elanco South Africa and Jonsson Workwear.

Did you know that Farm TV has a Facebook page? Visit our page at https://web.facebook.com/PlaasTV/?_rdc=1&_rdr to stay up to date with the latest agricultural news and topics!

Click on the YouTube channel’s link to watch Farm TV’s episodes again: https://www.youtube.com/channel/UC8UyKudlhB1OzbEcSRO1S3A

Plaas TV/Farm TV was launched in June 2020 and provides top quality and factually correct agricultural news and content. Click on the link above to view all Plaas TV’s content of the past two years. From agricultural shows to the history of Pinotage wine, Plaas TV covers all corners of the agricultural sector.

Popular stories