#kykweervrydag Plaas TV 10 – 14 Oktober

40
Plaas TV
Hierdie week het Plaas TV weereens vir interessante kykstof gesorg en vandag is #kykweervrydag. Hier is ʼn opsomming van dié week se episodes.

Estimated reading time: 2 minutes

Hierdie week het Plaas TV weereens vir interessante kykstof gesorg en vandag is #kykweervrydag. Hier is ʼn opsomming van dié week se episodes:

  • Die bedryf het verskeie navrae oor die meesterplan vir landbou, en die implementering daarvan ontvang. Theo Boshoff van Agbiz kuier in die Plaas TV-ateljee om van dié vrae te beantwoord.

Lees meer oor laas week se episodes hier.

Lees meer oor die verwoestende brande in die Noord-Kaap hier.

  • “‘n Boer word gebore, nie gemaak nie,” so sê Agri Noord-Kaap se jongboer vir 2022, Dewald Dempers, wat sy boerdery vir die afgelope 12 jaar van die grond af opgebou het.

Kyk vandag se episode vir sy suksesresep:

  • What will South Africa’s potato industry look like in 2050? Watch today’s episode of Plaas TV for more on the sustainability of our local industry – a topic put in the spotlight at this year’s Potatoes South Africa’s Seed Growers’ Forum.

Did you know that Farm TV has a Facebook page? Visit our page at https://web.facebook.com/PlaasTV/?_rdc=1&_rdr to stay up to date with the latest agricultural news and topics!

Read more about Plaas TV and all the interesting agricultural content it produces and shares here.

Click on the YouTube channel’s link to watch Farm TV’s episodes again: https://www.youtube.com/channel/UC8UyKudlhB1OzbEcSRO1S3A

Farm TV is proudly brought to you by BKB, Syngenta, Elanco South Africa, Chemunique and Jonsson Workwear.

Plaas TV was launched in June 2020 and provides top quality and factually correct agricultural news on the Plaas TV YouTube channel. Click on the link above to check out all the content from coverage of big agricultural shows such as Nampo to the history of Pinotage wine. Plaas TV has the agricultural sector covered!