#kykweervrydag Plaas TV 10 – 14 April

Estimated reading time: 2 minutes

Hierdie week het Plaas TV weereens vir interessante kykstof gesorg en vandag is #kykweervrydag. Hier is ’n opsomming van dié week se episodes:

  • Vanaf 1999 was die hooffokus van die Orpington-klub van Suid-Afrika om die ras te bevorder. Die ras het ‘n besondere voorkoms en is ‘n ideale plaashoender. Plaas TV het meer gaan uitvind oor dié hoenders, so bly ingeskakel vir ‘n insetsel hieroor.
  • Daarna wys Mia Schabort ons hoe om ‘n hoender te skou.
  • Some interesting movements have been observed in terms of agricultural machinery sales the past year, and Dr Jim Rankin from AGFACTS gives some perspective on this in today’s episode of Plaas TV.

Read more about last week’s episodes here.

  • Dan is ‘n roofdierforum onlangs deur Wildbedryf Suid-Afrika bekendgestel om die wildbedryf te help om norme en standaarde te vestig. Richard York brei uit hieroor in Plaas TV.
  • Die teel van leeus in aanhouding is beslis ‘n kontroversiële onderwerp, en dié bedryf is tans in die spervuur. Dr Paul Booyens werp meer lig op die onderwerp.

Farm TV is proudly brought to you by Elanco South Africa and Jonsson Workwear.

Did you know that Farm TV has a Facebook page? Visit our page at https://web.facebook.com/PlaasTV/?_rdc=1&_rdr to stay up to date with the latest agricultural news and topics!

Click on the YouTube channel’s link to watch Farm TV’s episodes again: https://www.youtube.com/channel/UC8UyKudlhB1OzbEcSRO1S3A

Plaas TV/Farm TV was launched in June 2020 and provides top quality and factually correct agricultural news and content. Click on the link above to view all Plaas TV’s content of the past two years. From agricultural shows to the history of Pinotage wine, Plaas TV covers all corners of the agricultural sector.

Amendments in respect of tenure on farms

Estimated reading time: 4 minutes The Extension of Security of Tenure Amendment Act, 2018...

Behou hoë reproduksiesyfers met behulp van prulfout-identifisering

Estimated reading time: 4 minutes Produsente moet weet watter aspekte van veeboerdery uiteindelik tot...

Só ry ‘n familieboerdery die voerkraaltrein

Estimated reading time: 7 minutes Jan Boshoff van Jan Boshoff Boerdery sê hulle familieboerdery...

Climate indices for informed agricultural decision-making

Estimated reading time: 7 minutes Livestock losses, reduced crop yields, pest and disease outbreaks,...