HomePlaas TV#kykweervrydag Plaas TV 09 - 13 Januarie

#kykweervrydag Plaas TV 09 – 13 Januarie

-

Estimated reading time: 2 minutes

Hierdie week het Plaas TV weereens vir interessante kykstof gesorg en vandag is #kykweervrydag. Hier is ’n opsomming van dié week se episodes:

  • Makadamias SA het in 2021 ‘n projek van stapel gestuur om alle makadamiaboorde in Suid-Afrika wat groter as 1 hektaar is, te karteer. Dr Elrea Strydom kuier in die ateljee om hieroor uit te brei.

Vind meer uit oor makadamias hier.

  • Daarna is prof Charlie Reinhardt aan die woord. Hy gesels dié keer oor sprinkane en die ekonomiese impak daarvan op die landboubedryf.

Lees meer oor hoe insekte ook as plaagbeheer gebruik word met gewasse hier.

  • The Natural Resources and Engineering division of the Agricultural Research Council comprises of two campuses. They are situated separately but operate under one division called the ARC-NRE. Plaas TV recently paid them a visit to learn more about the research laboratories and the services they render. Stay tuned for more on this.

Read more about last week’s episodes here.

  • Oubaas Slabbert het sewe jaar gelede die leisels van die boerdery op Osplaat aan sy dogter, Marlé Slabbert, oorhandig. Die Boerbok-ramme op Osplaat is deel van die Oos-Kaap Boerbokklub-veldramprojek. Carin Venter van Plaas Media het by Marlé besoek gaan aflê om meer hieroor uit te vind. 

Het jy geweet dat ons ’n Facebook-blad het? Besoek ons blad by https://web.facebook.com/PlaasTV/?_rdc=1&_rdr om op datum te bly met die jongste landbounuus!

Klik op die YouTube-skakel om Plaas TV-episodes op die Plaas TV-kanaal te kyk: https://www.youtube.com/channel/UC8UyKudlhB1OzbEcSRO1S3A

Plaas TV is in Junie 2020 geloods en bied topgehalte en feitlik korrekte landbounuus op sy YouTube-kanaal. Volg die skakel om na die afgelope twee jaar se inhoud te kyk, asook ons ander nuusdekking. Van landbouskoue tot die geskiedenis van Pinotage-wyn, Plaas TV dek alle landbousektore se nuus.

Plaas TV word met trots deur Elanco South Africa geborg.

Must Read

RSG Landbou: 12 September – geborg deur BKB

Estimated reading time: 2 minutes Daar is verskeie tipes melk op winkelrakke te koop en die verbruiker het dikwels vrae oor onder andere, die voedingswaarde...
Chris Schutte and his wife Reinette Schutte with AFMA chairperson Anina Hunter. Schutte received the Lifetime Achievement Award.

AFMA honours excellence