Monday, October 3, 2022

#kykweervrydag Plaas TV 08 – 12 Augustus

Estimated reading time: 2 minutes

Hierdie week het Plaas TV weereens vir interessante kykstof gesorg en vandag is #kykweervrydag. Hier is ʼn opsomming van dié week se episodes:

  • Veeprodusente moet deurlopend met dieresiektes spook, waarvan botulisme, ook bekend as lamsiekte, een van die algemeenste is. Die voorkoms van lamsiekte kan gelukkig doeltreffend beheer word. Dr Johann Stadler van Antrovet brei hieroor uit.

Lees meer oor Julie se episodes hier.

  • Dan is vanjaar se KragDag-ekspo om die draai met die gepaste tema: Doen jou eie ding. Soné Saunders kuier in die Plaas TV-ateljee om ons meer hiervan te vertel.
  • The Veeplaas Climate Smart Ambassador competition aims to give recognition and exposure to the best practices that climate-smart livestock producers apply in their farming enterprises. Nedbank is one of the sponsors of this competition, and today John Hudson talks about their involvement in this project.

Lees meer oor April se episodes hier.

  • Dan het die RPO onlangs hul jaarlikse konferensie aangebied, met die fokus op die rooivleisbedryf se strategie vir 2030. Bly ingeskakel vir terugvoer hieroor.
  • The Royal Show returned with full force in 2022, despite only four months of planning. Farm TV also attended this event, so stay tuned for some highlights on this year’s show.

Did you know that Farm TV has a Facebook page? Visit our page at https://web.facebook.com/PlaasTV/?_rdc=1&_rdr to stay up to date with the latest agricultural news and topics!

Click on the YouTube channel’s link to watch Farm TV’s episodes again: https://www.youtube.com/channel/UC8UyKudlhB1OzbEcSRO1S3A

Farm TV is proudly brought to you by BKB, ABE Biotech, Elanco South Africa, Standard Bank and Jonsson Workwear.

Plaas TV was launched in June 2020 and provided top quality and factually correct agricultural news on its YouTube channel. Click on the link above to check out all the content from coverage of big agricultural shows such as Nampo to the history of Pinotage wine. Plaas Tv has the agricultural sector covered.

AFMA skud vere reg vir simposium

Welkom by nog 'n episode van Plaas TV. Ons skop eerste af met 'n...

UFS project steels the wool value chain and rural economy

Estimated reading time: 4 minutes A project by the University of the Free State’s...

UV-projek staal die wolwaardeketting en landelike ekonomie

Estimated reading time: 6 minutes ’n Inisiatief deur die Universiteit van die Vrystaat (UV)...

Die wildsvleisbedryf is aan die woel

Estimated reading time: 7 minutes Wildbedryf Suid-Afrika (WRSA) is versigtig optimisties oor die strategie-ontwerp...