Plaas TV
Hierdie week het Plaas TV weereens vir interessante kykstof gesorg. Hier is ’n opsomming van dié week se episodes.

Estimated reading time: 2 minutes

Hierdie week het Plaas TV weereens vir interessante kykstof gesorg en vandag is #kykweervrydag. Hier is ’n opsomming van dié week se episodes:

Lees meer oor laas week se episodes hier.

Lees meer oor Oktober se episodes hier.

Daar is toenemende druk op produsente om alternatiewe plaagbeheermeganismes toe te pas. Uitvoermarkte vereis die gebruik van chemiese middels wat so min as moontlik residue agterlaat. Op hierdie noot, kuier die span vandag by Insectec in Letsitele, wat begin is met ‘n alternatief vir plaagbeheerstrategie ingedagte.

Het jy geweet dat ons ’n Facebook-blad het? Besoek ons blad by https://web.facebook.com/PlaasTV/?_rdc=1&_rdr om op datum te bly met die jongste landbounuus!

Klik op die YouTube-skakel om Plaas TV-episodes op die kanaal te kyk: https://www.youtube.com/channel/UC8UyKudlhB1OzbEcSRO1S3A

Plaas TV word met trots geborg deur BKB, Syngenta, Elanco South Africa, Standard Bank en Jonsson Workwear.

Plaas TV is in Junie 2020 geloods en bied topgehalte en feitlik korrekte landbounuus op sy YouTube kanaal. Volg die skakel bo om na die afgelope twee jaar se inhoud te kyk, asook ons ander nuusdekking. Van landbouskoue tot die geskiedenis van Pinotage-wyn, Plaas TV dek alle landbou sektore se nuus.