#kykweervrydag Plaas TV 06 – 10 Februarie

Share This Post

Estimated reading time: 2 minutes

Hierdie week het Plaas TV weereens vir interessante kykstof gesorg en vandag is #kykweervrydag. Hier is ’n opsomming van dié week se episodes:

  • Die Suid-Afrikaanse Vetvee-beoordelaarsvereniging het hul eie nasionale vetvee-kampioenskap van stapel gestuur, wat ‘n beduidende invloed sal hê op die gehalte van vee wat in die mark gesit word. Johan Odendaal brei vanoggend hieroor uit.

Vind meer oor laas week se episodes uit hier.

  • Sernick recently held their Emerging Farmer’s day at Liebenbergstroom in Edenville. Plaas TV also attended the event and spoke to a few role-players.
  • Poena van Niekerk van EDE Farming gee daarna perspektief oor die bekende gesegde: Om te meet is om te weet. Hy verduidelik waarom hierdie beginsel so belangrik vir ‘n boerdery is.

Het jy geweet dat ons ’n Facebook-blad het? Besoek ons blad by https://web.facebook.com/PlaasTV/?_rdc=1&_rdr om op datum te bly met die jongste landbounuus!

Klik op die YouTube-skakel om Plaas TV-episodes op die Plaas TV-kanaal te kyk: https://www.youtube.com/channel/UC8UyKudlhB1OzbEcSRO1S3A

Plaas TV word met trots deur Elanco South Africa en Jonsson Workwear geborg.

Plaas TV is in Junie 2020 geloods en bied topgehalte en feitlik korrekte landbounuus op sy YouTube-kanaal. Volg die skakel om na die afgelope twee jaar se inhoud te kyk, asook ons ander nuusdekking. Van landbouskoue tot die geskiedenis van Pinotage-wyn, ons dek alle landbousektore se nuus.

Related Posts

Weeklikse plaashek-rooivleispryse / Weekly farm gate red meat prices

Estimated reading time: 5 minutes Die jongste vleispryse word...

SA goat breeds suit the Zimbabwean landscape

Estimated reading time: 7 minutes Pathisani Ncube has a...

The South African rabbit meat industry in the spotlight

Estimated reading time: 7 minutes Rabbit meat is not...

Ankole embryos sell for record price in South Africa

The South African record price for embryos sold was...

Ivermektien: Veilig vir dier én mens?

Estimated reading time: 4 minutes Die potensiaal van ivermektien...

Smart lambing camps for profitable Boer goat farming

PW Botha lost his heart on Boer goats during...