#kykweervrydag Plaas TV 05 – 09 September

Estimated reading time: 2 minutes

Hierdie week het Plaas TV weereens vir interessante kykstof gesorg en vandag is #kykweervrydag. Hier is ʼn opsomming van dié week se episodes:

  • Wat sê die jongste navorsing oor roessiektes? Prof Willem Boshoff van die Universiteit van die Vrystaat brei hieroor uit in vandag se Plaas TV-episode.

Lees meer oor laas week se episodes hier.

  • Kan ‘n werkgewer ‘n werknemer verplig om op ‘n sekere ouderdom af te tree, en is daar ‘n voorgeskrewe aftree-ouderdom in terme van Suid-Afrikaanse wetgewing? Abrie Bronkhorst van die LWO Werkgewersorganisasie beantwoord hierdie vrae.
  • Plaas Media has been the proud sponsor of the South African Society of Animal Science Student Quiz for seven years now. This year not only saw yet another instalment of the very competitive quiz, but also the addition of a student debate, which will be contested for at the end of the month. Trevor Dugmore tells us more about this exciting event.
  • Daarna kuier dr Dirk Strydom van Graan SA in die ateljee om ons meer oor die opkomende Nampo Alfa te vertel.

Het jy geweet dat Plaas TV ‘n Facebook-blad het? Besoek ons blad by https://web.facebook.com/PlaasTV/?_rdc=1&_rdr om op datum te bly met die jongste landbounuus!

Klik op die YouTube-skakel om Plaas TV-episodes op die kanaal te kyk: https://www.youtube.com/channel/UC8UyKudlhB1OzbEcSRO1S3A

Plaas TV word met trots geborg deur BKB, ABE Biotech, Elanco South Africa, Standard Bank en Jonsson Workwear.

Plaas TV is in Junie 2020 geloods en bied topgehalte en feitlik korrekte landbounuus op sy YouTube kanaal. Volg die skakel bo om die afgelope twee jaar se inhoud te sien asook te sien hoe wyd die nuusdekking is. Van landbouskoue tot die geskiedenis van Pinotage wyn, Plaas TV dek alle landbou sektore se nuus.

Popular stories