‘n Splinternuwe atlas oor klimaatsverandering is onlangs deur die Suid-Afrikaanse weerdiens beklendgestel. Die Groot Ontbyt het met Hannes Rautenbach, hoofwetenskaplike van klimaatsverandering by die Suid-Afrikaanse weerdiens, hieroor gesels.

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY