Kyk 7 Julie 2017 se Grootplaas met Kosie Loubser en Frans van Eden.

In die episode:

  • Kyk na ‘n Rovic Leers-insetsel waarin Kosie Loubser van Durbanville gesels oor ‘n onlangse toer na Duistland en Frankryk.
  • Frans van Eden, ‘n rekenmeester, gesels oor belastingopgawes.

Inhoudsborg: Rovic Leers

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas

 

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY