Kyk 18 Mei 2017 se Grootplaas met Allesbeste boerdery en Wildswinkel.
In die episode:
-
- André en Zander Ernst van Allesbeste boerdery gesels oor dié boerdery en die avobedryf
- Lood Bester van Wildswinkel gesels oor die wêreld van wildveilings.
Aan jou gebring deur Wildswinkel.
Nuusborg: Laeveld Agrochem.
Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas