Kyk 17 Mei 2017 se Grootplaas met prof HO de Waal en prof Esté van Marle-Köster.

  • Prof HO de Waal van die Universiteit van die Vrystaat gesels oor turksvye as alternatiewe veevoer.
  • Prof Esté van Marle-Köster gesels oor die Universiteit van Pretoria se landboufakulteit en veekunde-afdeling wat hul 110ste bestaansjaar vier.


Advertensieborg: Toyota SA.

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas

 

 

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY