Kyk 15 Junie 2017 se Grootplaas met Pieter Keyser en Lood Bester.

In die episode:

    • Pieter Keyser, ‘n gesoute konynboer, fokus op die wêreld van konynboerdery en gesels oor dié interessante bedryf.
    • Lood Bester van Wildswinkel gesels oor wat die afgelope ruk by dié maatskappy se wildveilings gebeur het.

Aan jou gebring deur Wildswinkel

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas

 

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY