Kyk 15 Augustus 2017 se Grootplaas met Richardt Venter en Dr Hanré Ferreira

In die episode:

  • Richardt Venter, koordineerder van die 2017 Santam Landbou nasionale kuilvoerkompetisie, gesels oor die jaar se kompetisie.
  • Dr Hanré Ferreira van Afrivet gesels oor die eerste entstof wat teen haarwurm ontwikkel is.

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kalenderborg: Mpumalanga Show

Inhoudsborg: Afrivet

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas

 

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY