Kyk Woensdag 13 September 2017 se Grootplaas met Arnold Louw en Johan Odendaal

In die episode:

    • Arnold Louw van Mertech Cable & Wire vertel hoe produsente hulle produkte tot voordeel van boerderye kan aanwend.
    • Die Suid-Afrikaanse vetvee-beoordelaarsvereniging  beoordeel deurlopend kompetisies en skoue op uitnodiging om te verseker dat die diere in die mark van die beste gehalte is en dat verbruikers kry wat hulle wil hê. Johan Odendaal vertel meer.

Inhoudsborg: Mertech Marine

Nuusborg: Brasuda

Weerborg: Laeveld Agrochem

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY