In 12 Julie 2017 se Grootplaas het Carl van Heerden van Agri Technovation gesels oor die voedingsbehoeftes van groentegewasse en hoe produsente kan verseker dat hul plante genoeg voeding kry om sodoende optimaal te produseer.

Aan jou gebring deur Laeveld Agrochem.

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY