Kyk 10 Augustus se Grootplaas met Victor Matfield en Bonné de Bod.

In die episode:

  • Victor Matfield van Wildswinkel vertel vanoggend van hulle veilings asook ‘n nuwe voer wat hulle bekendgestel het.
  • Die regering het onlangs die jongste renoster- en olifantstropingsyfers bekend gemaak na ‘n lang wag. Bonné de Bod gesels oor dié syfer.

Aan jou gebring deur Wildswinkel.

Weerborg: Laeveld Agrochem.

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY