In 17 Maart 2017 se episode van Grootplaas is daar veral gefokus op kuilvoer. Albert van Rensburg van Biomin Animal Health gesels oor kuilvoer se rol in veeproduksie en die maak vangoeie kuilvoer. Bennie van Greunen, die 2016 Santam Landbou Kuilvoerkoning, deel sy kuilvoer-geheime.

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY