Kuilvoer op die Veeplaas

0
629

Santam Landbou, in samewerking met Veeplaas, bied sedert 2014 die Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkompetisie aan. Richardt Venter is die projekleier van die 2015-kompetisie. Elsa Esterhuisen het op die Groot Ontbyt met hom gesels oor dié kompetisie. Hulle gesels ook oor kuilvoer en die rol daarvan op die veeplaas.

Gesels saam oor die kompetisie op Twitter met @veeplaas1 en #kuilvoerkoning

Kyk hier na vorige landbou-insette op die Groot Ontbyt

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY