Chemvet Steel & Fencing is jou eenstop-winkel vir topgehalte draadprodukte teen bekostigbare pryse. Chemvet is ‘n trotse vervaardiger van draad- en staalprodukte sedert 1979. Maak seker dat jy tydens Nampo 2018 by die Chemvet-stalletjie ‘n draai gaan maak. Chemvet het ook verskeie spesiale aanbiedinge beskikbaar.

Vir meer inligting skakel 011 437 9000 of besoek www.chemvet.co.za

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY