Mertech Cable & Wire

Mertech Cable & Wire bemark en verkoop staalkabel- en draadprodukte wat van ondersese telekommunikasiekabels herwin is. Hierdie produkte bied die landboubedryf ’n ekonomiese alternatief en boonop reuse besparings.

Read it in English.

Mertech Cable & Wire vir ‘n reeks produkte van uitstaande waarde en kwaliteit. Vir meer inligting, skakel 081 549 1109, 021 981 8266 of 076 784 3205, stuur ’n epos aan info@mertechmarine.co.za of besoek die webtuiste www.mertechmarine.co.za.

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY