’n Mens hoor gedurig dat jy self verantwoordelikheid moet neem vir jou finansiële beplanning en dat dit baie belangrik is. Maar wat behels finansiële beplanning en waar begin ’n mens? Koos Nel, die hoof van Agrimark by Old Mutual, vertel vir RSG Landbou-luisteraars meer hieroor. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Old Mutual.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY