ALFA is die nuutste opwindende landbougeleentheid op die veeboer se kalender. ALFA 2018 vind 18-20 September by die Afridome in Parys plaas. ALFA 2017 het meer as 5 000 mense gelok met meer as 350 uitstallers. ALFA 2018 belowe om nóg groter en beter te wees. Moet dit dus nie misloop nie. Kaartjies is nou beskikbaar. Kaartjie is berskikbaar teen slegs R50 per dag of R100 vir al drie dae. Spesiale pryse is ook vir jongmense en pensionarisse beskikbaar. Klik hier om kaartjies aanlyn te koop.

Is jou kaartjies gekoop? Laat weet jou vriende op sosiale media. Gebruik die hustmerk #ALFA2018 en gesels saam op Facebook en Twitter.

Lees hier meer oor wat jy die jaar by ALFA kan verwag.

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY