Klimaatsverandering en weiding: Die veeboer se dilemma

Vandag word daar ’n sombere prentjie oor klimaatsverandering en die landbou geskets. Maar is alles net doom and gloom, of is daar dalk ’n silwer randjie aan hierdie donker wolk te bespeur? Kan die negatiewe effekte wat voorspel word, deur beter boerderybestuur, boerderypraktyke en boerderytegnologieë versag word, of is daar niks wat die veeboer te … Continue reading Klimaatsverandering en weiding: Die veeboer se dilemma