Kleinveeproduksiestelsels in Suid-Afrika: Wat om te oorweeg
In hierdie tweede artikel oor veeproduksiestelsels in Suid-Afrika, kyk ons na spesifieke aspekte wat oorweeg moet word wanneer kleinveeproduksiestelsels teen mekaar opgeweeg word. Kleinvee word hoofsaaklik vir die produksie van vleis en vesel aangehou, met die oorgrote meerderheid van kleinveegetalle wat uit skape bestaan. Lees die eerste artikel. Skape kom wyd verspreid oor Suid-Afrika voor, … Continue reading Kleinveeproduksiestelsels in Suid-Afrika: Wat om te oorweeg
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed