Wildvoeding is ’n wetenskap wat kennis oor spesifieke spesies se voedingsvereistes verg. Craig Shepstone, ’n vee- en voedingkundige van Wildlife Nutrition Services, vertel vir RSG Landbou-luisteraars meer oor die voedingsbehoeftes van wildebeeste. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Afrivet.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

 

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY