Klimaatsverandering is ’n meetbare werklikheid en Suid-Afrika is veral kwesbaar vir die impak daarvan met brande, vloede en droogtes. Karien Erasmus, ’n senior klimaatsveranderingsadviseur by Promethium Carbon, vertel vir Lise Roberts van RSG Landbou meer oor hoe om aan te pas hierby. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Old Mutual.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude:

Koos Nel gesels oor finansiële beplanning

Weerwaarhede: Verskillende tipes winde

 

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY