Alfonso Visser, hoof uitvoerende beampte van Golden Peanut en Tree Nut Company, vertel vir RSG Landbou-luisteraars meer oor die internasionale en plaaslike pekanneutbedryf. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur FNB.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

 

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY