Saturday, January 28, 2023

Kartering in die makadamiabedryf 

Makadamias SA het in 2021 ‘n projek van stapel gestuur om alle makadamiaboorde in Suid-Afrika wat groter as 1 hektaar is, te karteer. Dr Elrea Strydom kuier in die Plaas TV-ateljee om hieroor uit te brei.

Daarna is prof Charlie Reinhardt aan die woord. Hy gesels dié keer oor sprinkane en die ekonomiese impak daarvan op die landboubedryf.

Kyk dit nou hier / Watch it here:

#PlaasTV #FarmTV borge/ sponsors: ElancoJonsson Workwear,

#PlaasMedia #Landbou #Agriculture #TV

View other Plaas TV episodes.

Popular stories