Leon de Beer, hoofbestuurder van die Nasionale Wolkwekersvereniging van Suid-Afrika (NWKV), vertel vir RSG Landbou-luisteraars meer oor hoe Johne se siekte die skaapbedryf beïnvloed. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Hinterland.

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY