Ivermektien: Veilig vir dier én mens?

Die potensiaal van ivermektien as doeltreffende teenmiddel vir COVID-19 word tans wêreldwyd gedebatteer, met kenners wat verdeeld is oor menslike gebruik van dié middel, wat in Suid-Afrika slegs vir diere geregistreer is. Geskiedenis van ivermektien Die ontwikkeling van ivermektien was een van grootste deurbrake ooit in dieregesondheid. Navorsing daaroor is in die 1970’s gedoen en … Continue reading Ivermektien: Veilig vir dier én mens?