Caria Grobler van BASF Gewasbeskerming Suid-Afrika vertel op RSG Landbou meer oor gewasbeskerming, BASF se nuwe veldtog en die innoverende oplossings wat daarmee gepaard gaan. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Afrivet.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

 

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY