Johan Rogers, ‘n finansiële beplanner by CFP – Geonet Consulting, gesels met RSG-luisteraars oor die impak van veranderings in die inkomstebelastingswet op boerdery wat veral veeboere sal affekteer. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Sernick.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

 

 

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY