Die International Fresh Produce Association (IFPA) se 2022 Suider-Afrika-konferensie, word op 17 en 18 Augustus by die Century City-konferensiesentrum net buite Kaapstad aangebied. Adolf Kieviet, raadslid van IFPA Suid-Afrika, kuier op AgriOnAir om uit te brei oor wat besoekers en uitstallers dié jaar kan verwag.
Luister nou na hierdie onderhoud.
Hierdie potgooi word van jou gebring deur die International Fresh Produce Association. Besoek hulle webwerf www.freshproduce.com om te registreer, of stuur ‘n e-pos aan membershipsa@freshproduce.com vir meer inligting oor die konferensie.
