HomePlaas TVHow to beat the bluetongue virus

How to beat the bluetongue virus

Bluetongue is a seasonal disease that mainly occurs in summer and autumn, especially after good rains. Dr Marco Romito from Onderstepoort Veterinary Institute sheds some light on how to beat this virus.

Die International Fresh Produce Association het onlangs ‘n geleentheid aangebied met die tema herlewingslandbou. Bly ingeskakel vir ‘n insetsel hieroor.

Kyk dit nou hier / Watch it here:

Plaas TV word met trots deur Elanco South Africa en Jonsson Workwear geborg. 

Plaas TV is in Junie 2020 geloods en bied topgehalte en feitlik korrekte landbounuus op sy YouTube-kanaal. Volg die skakel om na die afgelope twee jaar se inhoud te kyk, asook ons ander nuusdekking. Van landbouskoue tot die geskiedenis van Pinotage-wyn, ons dek alle landbousektore se nuus.

Het jy geweet dat ons ’n Facebook-blad het? Besoek ons blad by 
https://web.facebook.com/PlaasTV/?_rdc=1&_rdr om op datum te bly met die jongste landbounuus!

Klik op die YouTube-skakel om die episodes op ns YouTube-kanaal te kyk: https://www.youtube.com/channel/UC8UyKudlhB1OzbEcSRO1S3AKlik hier om meer uit te vind: https://agriorbit.com/category/plaas-tv-2/.

Must Read

Plaas TV: Klimaatslim boerdery, AFMA Forum, Agbiz Graan- en Oliesade-simposium en...

Hierdie week het Plaas TV weereens vir interessante kykstof gesorg en vandag is #kykweervrydag. Hier is ’n opsomming van dié week se episodes: Die Veeplaas Klimaatslim Ambassadeur-projek...