Koos du Pisanie van Veeplaas het onlangs die Upington jeugskou bygewoon en gesels met Bennie Nortjie, die organiseerder van die jeugskou asook die jeugskou-deelnemers. Luister nou na dié gesprekke.

RSG Landbou word die week aan jou gebring deur Aerocom.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

 

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY