Die Suid-Afrikaanse wynbedryf het groot vordering gemaak om die verspreiding van rolblaarvirus te bekamp danksy gefokusde navorsing, toetsterreine en ’n geformaliseerde rolblaarbeheerprotokol. Conrad Schutte, streeks- wingerdboukundige by Vinpro, gesels oor dié virus. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word die week aan jou gebring deur Aerocom.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

 

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY