Cobus Meiring, media-hoof van die Suid-Kaap Grondeienaars-inisiatief, beter bekend as die Southern Cape Landowners Initiative (SCLI), gesels met RSG-luisteraars oor die impak van indringerplante op waterhulpbronne in dié streek. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Sernick.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

 

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY