Hoor meer oor die Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkompetisie

0
707

Die wenner van die 2016 Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkompetisie, in samewerking met Veeplaas en Stockfarm, word amper aangekondig. Ons gesels met Richardt Venter, voorsitter van die Nasionale kuilvoervereniging en kuilvoerkonsultant van AgSci Unlimited, oor dié rondte van die kompetisie. Luister nou na die gesprek .

Luister hier na nog RSG Landbou onderhoude.

Finaliste: Wie is die 2016 Santam Landbou Kuilvoerkoning?

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY