Die Nu-Alcade Bonsmara-groep het ’n uitstekende produksieveiling aangebied, met die hoogste omset vir ’n Bonsmara-veiling wat nog ooit in Limpopo behaal is. Stoet- sowel as kommersiële diere is teen toppryse verkoop. Die slagvee het uitstekende pryse behaal met ’n omset van R11 212 050 vir 836 slagdiere. ’n Totaal van 1 122 diere is op die dag verkoop, met ’n omset van R16 366 300. – Bonsmara SA

Sien nog veilingsuitslae hier:

Karooveld Bonsmaras hou vyfde produksieveiling

Eversar Sussex hou suksesvolle veiling

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY