HomePlaas TVHommeltuie in presisieboerdery

Hommeltuie in presisieboerdery

Hommeltuie speel ‘n al hoe meer prominente rol in alledaagse boerdery en help grootliks met risikovermindering, terwyl dit terselfdertyd opbrengste op plase verhoog. Maryke Buys van Hennie’s Drones kuier vandag in die Plaas TV-ateljee om hieroor uit te brei.

Daarna is Willie Clack weer aan die woord. Dié keer gesels hy oor misdaadtendense in die Noordwes.

Kyk dit nou hier / Watch it here:

#PlaasTV #FarmTV borge/ sponsors: ElancoJonsson Workwear,

#PlaasMedia #Landbou #Agriculture #TV

View other Plaas TV episodes.

Must Read

Cream of the crop recognised during yield competition

Estimated reading time: 2 minutes The best of the best was recently crowned at Grain SA’s Grow for Gold Awards ceremony held in Johannesburg....