Hommeltuie in presisieboerdery: Die vlug na hoër kostedoeltreffendheid

Met ’n wêreldwye tendens wat die gebruik van tegnologiese innovering aanmoedig, word baie boere in die gesig gestaar deur die vierde nywerheidsrevolusie wat kunsmatige intelligensie (AI) en robotika behels. Die landbousektor is bekend as een van die mees dinamiese bedrywe, met ’n wye reeks faktore wat deurlopend verandering meebring. Kunsmatige intelligensie en robotika stuur die … Continue reading Hommeltuie in presisieboerdery: Die vlug na hoër kostedoeltreffendheid