Die Hoëveld Bonsmara-veiling het op 16 Augustus 2017 by Jonkersdam, Standerton, plaasgevind. Altesaam 30 bulle is op die veiling verkoop.

Veilingsuitslae

  • Hoogste prys bul: R75 000 (Verkoper: Kartago Bonsmaras. Koper: Nico Pieterse, Standerton)
  • Tweede hoogste prys bul: R65 000 (Verkoper: Booger Bonsmaras. Koper: Wilko Klingenberg, Luneburg)
  • Gemiddelde prys bulle: R36 166

Aangebied deur: OVK Standerton

Afslaer: PM Swart

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY