Hoe vertoon die Suid-Afrikaanse suiwelbedryf en watter impak het die konflik tussen Rusland en Oekraïne op die internasionale suiwelbedryf? Alwyn Kraamwinkel van SAMPRO werp meer lig op dié onderwerp.
Daarna gesels ons met Elmarie Prinsloo oor wat besoekers vanjaar by Bloemskou kan verwag.
Kyk dit nou hier/ Watch it here:
Presenters dressed by Jonsson Workwear#jonssonworkwear
Nuusborg / News Sponsor: Syngenta
Weerborg / Weather Sponsor: BKB
Markteborg / Market Sponsor: Chemuniqué
Kalenderborg / Calender Sponsor: ABE Biotech
Agter die skerms: Plaas TV / Farm TV is ‘n gereelde aanlyn-televisieprogram wat die jongste landbounuus, aktuele kwessies, tegniese inligting, finansiële sake, weer en soveel meer aanraak. Dit is alles op die Suid- en Suider- Afrikaanse landboubedryf gefokus. Plaas TV is a weekday online television programme designed to inform, educate and enrich.
The programme will consist of a balanced mix of news, market updates, interviews, weather, event information and much more. The programme is broadcast on Mondays, Wednesdays and Fridays at 08:00 on the Plaas TV / Farm TV YouTube channel, which can be accessed at this link. Programmes will be available on demand and can be viewed at any time once uploaded.