In Suid-Afrika is daar min of meer 170 geregistreede olyfprodusente, wat 44% van Suid-Afrika se olywe lewer. Dr Gerhard du Toit van SA Olive kuier weer in die ateljee, en dié keer gesels hy oor die produksie van hierdie bedryf.
Daarna vertel onkruidboffin, Prof Charlie Reinhardt, ons meer oor die wildesonneblom.
Kyk dit nou hier/ Watch it here:
Presenters dressed by Jonsson Workwear
Nuusborg / News Sponsor: Voermol
Weerborg / Weather Sponsor: BKB
Markteborg / Market Sponsor: ABE Biotech