Weet jy werklik wat Hinterland alles bied? Herontdek nou wat die aanbod presies insluit.

Hinterland is in vier streke geleë en het meer as 60 takke (FarmCity, Senwes Village en AFGRI Town & Country), 19 landboubesigheidsbestuurders en bemarkers, en 56 brandstofstasies. Jy kan ook nou aanlyn koop by www.shop.hinterland.co.za.

ONTHOU! Hinterland is ook die trotse borg van die Hinterland Nasionale Interras-vleisbeeskampioenskappe @ ALFA 2018. Kyk gerus hier.

Herontdek ons LANDBOUBESPROEIING – ’n Spesialis-oplossing wat saak maak

  • Akkurate opmetings
  • Besproeiingstelselontwerpe vir alle gewasse
  • Hidro-meganiese stelselontwerpe
  • Elektriese kragbehoefte
  • Konstruksie-ontwerpe
  • Algemene waterdienste

 

Herontdek ons VEESORG – ’n Oplossing met ’n verskil

  • Plaasarbeid-opleidingsprogramme
  • Kuddebestuursprogramme
  • Gesondheidsprogramme
  • Voervloeiprogramme
  • Teelprogramme

Herontdek DIREKTE INSETTE – ’n Kleinhandel-ervaring wat saak maak

  • Saad
  • Kunsmis
  • Landbouchemikalieë
  • Direkte brandstoflewering
  • Klante-oplossings

Herontdek Hinterland Retail – ’n Kleinhandel-ervaring wat saak maak

  • 63 Kleinhandel afsetpunte
  • Volledige reeks op dieregesondheid, besproeiing, plantesorg en hardeware
  • Hinterland wapenaanbod in agt winkels

Herontdek Hinterland Bulk Store – ’n Stooroplossing wat saak maak

  • Veevoere en grondstowwe
  • Omheiningsmateriaal
  • Tenke en krippe (wateroplossing)
  • Smeermiddels
  • Staal en sink
  • Sement (boubenodighede)

Vir meer inligting, besoek www.hinterland.co.za of besoek Hinterland op Facebook of Twitter.

 

HINTERLAND IS DIE TROTSE BORG VAN GROOTPLAAS SE DAAGLIKSE MARKVERSLAG. Maandae tot Vrydae om 05:30 op kykNET kanaal 144.

Sien historiese markte hier:

Termynmarkte

Kommoditeitsmarkte

 

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY