In 6 Maart 2018 se Grootplaas gesels Omri van Zyl en Bertus van Heerden oor aktuele landboukwessies.

  • Die proses om die grondwet te wysig om onteiening van grond sonder vergoeding toe te laat, is onlangs deur die nasionale vergadering aan die gang gesit. Dit dompel ‘n groot gedeelte van die landbougemeenskap in onsekerheid oor hul grond en die toekoms van die sektor. Omri van Zyl van Agri SA gee meer duidelikheid hieroor.
  • Bertus van Heerden van Agri Inspec gesels oor handelskwessies en hoe dit gereguleer word.

Weerborg: Laeveld Agrochem

Markte: Hinterland

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY